Mahela-groep bly topprodusent met die hulp van Landini-produkte

Die Mahela-groep is een van Suid-Afrika se topvrugteprodusente én een van die grootste Landini-vlooteienaars. Mnr. Eddie Vorster, produksiedirekteur van die Mahela-groep, verduidelik watter rol meganisasie in dié boerdery speel.
Putting people first